AANMELDING VAN GRONDGRYPE OP STAATSGROND

AfriForum wil graag ’n dringende beroep op die gemeenskap doen om grondgrype op staatsgrond dadelik aan te meld by die metro.

Vul jou verwysingsnommer hieronder in sodat ons saam ekstra druk kan toepas op die Tshwane Metro om hierdie sake aan te spreek.

TMPD se 24 uur-noodlyn: 012 358 7095/6.
Navrae: SiphoSt@tshwane.gov.za

Voorbeelde van onwettige grondgrype is Wolwespruit, oorkant SuperSport Park in Centurion en Weslaan in Centurion.

Naam en van*
Consent*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings