Navorsing
AfriForum Navorsingsinstituut (ANI)Navorsing
AfriForum se Navorsingsinstituut (ANI) is amptelik in 2016 op die been gebring.
ANI se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat ANI verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop ANI fokus, sluit in:
- politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
- plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
- grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
- kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.
Verslae
Plaasaanvalle-en-plaasmoorde-in-Suid-Afrika-2016
https://afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/07/Plaasaanvalle-en-plaasmoorde-in-Suid-Afrika-2016.pdfPlaasaanvalle-en-plaasmoorde-in-Suid-Afrika-2016
Nuus
Hofbevel ’n deurbraak vir vinnige toegang tot ivermektien
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die instemming van die Suid-Afrikaanse...
AfriForum nader hof dringend oor ivermektien
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende hofaansoek teen die Suid-Afrikaanse...
Ivermektien: AfriForum se regspan oorweeg moontlike regsaksie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie te oorweeg...
Meningstukke
Daar ís iets wat jy kan doen
https://afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/Daar-ís-iets-wat-jy-kan-doen.pdfDaar ís iets wat jy kan doen
Wees ’n goeie burger – dit is nóú meer as ooit ook in jou belang
Deur Barend Uys Jy kan jou eie verantwoordelikhede nie uitkontrakteer nie. Om ’n goeie burger van...