Veldtogte

afriforum veldtogte

Een van die rolle van ’n burgerregte-organisasie is om kwessies aan te pak wat ’n negatiewe impak op orde in die samelewing kan hê. Van die belangrikste veldtogte wat AfriForum aanpak, is teen haatspraak, plaasmoorde en korrupsie gemik.