| | |

AfriForum besoek Nkungumathe-gemeenskap

AfriForum besoek vandag die  Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se onlangse hofstryd wat hulle names dié gemeenskap teen die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement gewen het. Regter Rashid Vahed het in Julie vanjaar in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool wat vroeër aan hulle belowe is, te bou.

Soortgelyke plasings