|

AfriForum dien kommentaar teen onteieningswet by parlement in

Lede van die publiek het slegs tot 31 Januarie 2020 om kommentaar in te dien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging) wat daartoe sal lei dat privaat eiendom sonder vergoeding onteien kan word.

AfriForum het vandag sy kommentaar teen dié wetsontwerp per hand by die parlement ingedien en sê dat die regerende party wetgewing as ’n wapen wil gebruik om sy eie politieke doelwitte te bevorder.

Soortgelyke plasings