“Hierdie is die begin van ’n opwindende volhoubare projek om te verseker dat ons ‘n deel van ons erfenis vir die nageslag bewaar.” Só sê Johardt van Heerden, koördineerder vir die Boland oor AfriForum se Kaapstad-Noord-tak wat vandeesweek as deel van sy #VegEnBou-veldtog instandhoudingswerk by die historiese Kasteel de Goede Hoop in Kaapstad gedoen het. Dié tak het onder meer onkruiddoder teen die buitemure gespuit en vullis uit die kanaal verwyder.
Soek
Onlangse nuus
- Skole wat gereed is, moet toegelaat word om te open
- AfriForum stig Holrivier-plaaswag
- Ivermektien: AfriForum se regspan oorweeg moontlike regsaksie
- Dlamini-Zuma moet teen 20 Januarie antwoord oor entstofkwessie
- Terug skool toe: gesonde leefstyl vir onderwysers, ouers en kinders (Deel 1)
- AfriForum: Regering het geen benul hoe om COVID-19-krisis te hanteer
- AfriForum se Wes-Moot-tak skop kameraprojek af by Suiderberg-reservoir
- AfriForum en Solidariteit beplan regsaksie teen regeringsmonopolie op die aankoop en verspreiding van COVID-19-entstowwe
- AfriForum se Buffelspoort-tak installeer sekuriteitskameras
- AfriForum-buurtwag in Hermanus help brandweer om brand onder bedwang te bring