|

AfriForum en Standerton-gemeenskap help om vervalle dorp te herstel

Die goeie werk wat AfriForum in Standerton doen word raakgesien en ons as gemeenskap waardeer dit. Sonder julle sou die dorp baie slegter af gewees het. Só het Rudi Hamman, hoof van Laerskool Standerton, vandeesweek gesê oor die werk wat die burgerregte-waghond deurlopend, maar veral nou tydens die #VegEnBou-veldtog in dié dorp gedoen het.

Soortgelyke plasings