|

AfriForum gee terugvoer oor tiende sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede

Verteenwoordigers van AfriForum en AfriForum Jeug het onlangs voorleggings aan die tiende sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland gedoen. Kyk die video om na hul terugvoer oor dié geleentheid te luister.

Soortgelyke plasings