AfriForum gryp op verskeie terreine in tydens Kaapstad-waterkrisis
Die waterkrisis in die Kaap het AfriForum genoop om met innoverende planne vorendag te kom en strukture te skep waar inwoners en lede in nood water kan gaan haal.
AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vandag hul nuwe junior-entrepreneurskompetisie, Besigheidsbytjies, by Laerskool Roodekrans bekendgestel. Met hierdie entrepreneurskompetisie wil AfriForum kinders…
Twee atlete, wat ’n hart vir die land se boere het, het die afgelope naweek meer as R55 000 vir slagoffers…
AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer…
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings, wat gisteraand in die Moreleta-ouditorium in Pretoria aangebied is, was ’n reusesukses. Sowat 4 000 gaste het…
’n Musiekblyspel is ’n baie unieke en spesiale vorm van teater wat nie altyd by Jan en San Alleman, veral…
Een van die mees kontroversiële konsepwette wat tans voorhande is, is die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as Bela)….
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team