| |

AfriForum Omgewingsake-watertekortpetisie

AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om haar departement dringend te versoek om tydens die COVID-19-pandemie aandag te gee aan verskeie waterkwessies waaronder gemeenskappe gebuk gaan. Dié brief volg nadat klagtes vanuit gemeenskappe ontvang is oor watertekorte en waterrade wat waterdruk verlaag weens wanbetaling deur munisipaliteite.

Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap?

Laat weet AfriForum indien jy waterprobleme ervaar deur die onderstaande vorm in te vul:

Oops! We could not locate your form.

Neem kennis: AfriForum rapporteer die kwessie aan Departement van Water en Sanitasie.

Rapporteer watertekorte of verlaagde waterdruk weens wanbetaling aan waterrade.

Volledige mediaverklaring: https://afriforum.co.za/covid-19-afriforum-versoek-departement-om-hulp-te-verleen-met-waterprobleme/

Soortgelyke plasings