AfriForum se George-tak kies nuwe bestuur


Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op Donderdag 12 April 2018 ’n nuwe bestuur verkies.
Die takbestuur bestaan uit Vic Lagrange (voorsitter), Anzelle Fourie (ondervoorsitter), Danie van Loggerenberg (tesourier), Marlene Maree (sekretaris), Hennie Dreyer (gemeenskapsveiligheid) en Johann Maree (jeug).

“Die nuwe bestuur sien uit daarna om ’n verskil in George te maak,” sê Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Wes-Kaap.

Om by AfriForum se George-tak betrokke te raak, SMS “George” na 45342 (R1).

Soortgelyke plasings