AfriForum se Machadodorp-tak reorganiseer.
AfriForum se Machadodorp-tak reorganiseer. Wil jy betrokke raak by die tak of ken jy iemand wat sou wou? Die volgende portefeuljes is beskikbaar:
- Voorsitter
- Ondervoorsitter
- Sekretaresse
- Tesourier
- Omgewingsake
- Plaaslikeregeringsake
- Veiligheid
- Jeug
Kontak Arlo van Heerden by 066 486 7609 vir meer inligting.
Die verkiesing sal soos volg plaasvind:
Datum: 17 Mei
Tyd: 18:00
Plek: NG Kerksaal Machadodorp
Nomineer jouself of iemand hier (slegs genomineerde persoon se kontakbesonderhede):
"*" indicates required fields