AfriForum se Machadodorp-tak reorganiseer.

AfriForum se Machadodorp-tak reorganiseer. Wil jy betrokke raak by die tak of ken jy iemand wat sou wou? Die volgende portefeuljes is beskikbaar:

  • Voorsitter
  • Ondervoorsitter
  • Sekretaresse 
  • Tesourier
  • Omgewingsake 
  • Plaaslikeregeringsake
  • Veiligheid
  • Jeug

Kontak Arlo van Heerden by 066 486 7609 vir meer inligting.

Die verkiesing sal soos volg plaasvind:

Datum: 17 Mei
Tyd: 18:00
Plek: NG Kerksaal Machadodorp

Nomineer jouself of iemand hier (slegs genomineerde persoon se kontakbesonderhede):

Naam en van*

Vir watter portefeulje is jou nominasie?

Consent*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings