|

AfriForum se teenboelieveldtog loods in Limpopo

AfriForum se teenboelieveldtog is onlangs by Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras in Limpopo geloods.

Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in.

“Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok te slaan,” sê Leandie Lombaard, koördineerder van AfriForum se leierskapsontwikkeling in skole.

Soortgelyke plasings