AFRIFORUM SE VERKRAGTINGS VERSLAG EN TASBARE MANIERE OM JOUSELF TE BESKERM

Dit word deurgaans aanvaar dat Suid-Afrika een van die lande is met die hoogste voorkoms van verkragting in die wêreld. Oor die afgelope twee dekades is Suid-Afrika op talle geleenthede geklassifiseer as die verkragtingsbrandpunt van die wêreld. Hierdie stelling is omstrede vir verskeie redes, waarvan meeste deur Africa Check, die organisasie wat feite nagaan, uiteengesit word. Hul wys tereg op die 1) verskillende definisies van verkragting 2) die maniere waarop data ingewin word 2 verkragtingsgevalle wat nie aangemeld word nie wat data ongeloofwaardig maak. Dit maak dit moeilik om tot ’n akkurate gevolgtrekking oor hierdie verskynsel te kom. Nietemin, die herhaling van die stelling en die feit dat Suid-Afrika aanhoudend op byna elke top 10-ranglys verskyn ingevolge verkragting per capita dui op ’n groot krisis in die land – ’n krisis wat al vir lang tyd met ons is. Lees meer…

Serial Rape in South Africa

Teenverkragtingsmaatreëls

Huis-en-haard-assesseringsinstrument

Soortgelyke plasings