AfriForum se Wes-Moot-buurtwag blus brande in Fortsig


Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwag in die Wes-Moot-gebied het die afgelope naweek in samewerking met die Hercules GPF gehelp om brande te blus wat in die gebied ontstaan het.

“Buurtwagte is van kardinale belang omdat hulle ’n gemeenskap in geval van nood kan bystaan,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se streekskoördineerder vir Gauteng.

 

Soortgelyke plasings