|

Aitsa’s vier Afrikaans en meriete

“Die kunste is die suurstof van ’n kultuur en as jy daai pypie begin toedruk dan sterf jou kultuur. Dit is wat ons vroeër by ander toekenningsgeleenthede ervaar het, maar dis nie die geval by die Aitsa’s nie. By die Aitsa’s gaan dit oor Afrikaans en oor meriete,” meen Steve Hofmeyr. Kyk dié video om te sien wat Hofmeyer en vele ander kunstenaars oor dié spoggeleentheid, wat gisteraand in Pretoria plaasgevind het, gesê het.

Soortgelyke plasings