Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Tokologo Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die dorp is besig om teen ’n spoed agteruit te…

Tshwane Metro

Die administrateur van die Stad Tshwane het op 30 Junie ’n begroting goedgekeur vir dié munisipaliteit. Hy het egter in…

Waterbesparing

“Die Vaaldam word uitgesonder aangesien die dam aan ’n groot deel van die land se bevolking water voorsien, maar daar…

Laat jou stem hoor!

Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor onwettige kragverbindings; slaggate; algehele verval van die dorp a.g.v. swak bestuur;…

5G-regulasies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar teen die konsepbeleid en ‑beleidsaanwysing oor die snel ontplooiing van elektroniese kommunikasienetwerke en ‑fasiliteite…

Bloemhof

AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê sonder dat ’n volledige proses gevolg word….

Vryburg

AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die dorp se strate is vol slaggate. Straatligte werk…

Rioolstorting in die Vaalrivier

Riool word in die Vaalrivier gestort weens ou en vervalle rioolpyplyne. Die riool vloei selfs in die strate. Die munisipaliteit…