Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Papegaaiberg Natuurreservaat

Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan onwettige besetters van dié grond af te staan….

Toename van E. coli in Ellisras

Die Ellisras-/Lephalale-area gaan erg gebuk onder die besoedeling van riool in hul water en op die erwe tussen huise. Die…

Worcester

Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al verskeie keer…

#StopMetroMagsmisbruik

Klagtekanaal vir wangedrag van metropolisie AfriForum staan tans twee slagoffers van beweerde magsmisbruike deur die Tshwane-metropolisiedepartement (TMPD) by. Kymie du…

#DieWêreldMoetWeet-nulled

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.2.2″ custom_margin=”0px||||false|false” custom_padding=”0px||||false|false”][et_pb_row _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.2.2″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text module_id=”verslag” _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” hover_enabled=”0″] Die…

Bestuurslisensies

AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat…