Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Verbod op tabakprodukte

Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié opsig is ’n bedreiging vir…

Van BOER tot BORD

Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer verkry word)…

Stop die Covid-19-kwarantynkampe

AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van…

AfriForum se noodwaterpuntprojek

Suid-Afrika word as ’n waterskaars land geklassifiseer. Oplossings moet gevind word om die buitengewone uitdagings met betrekking tot die volhoubare…

ANC misbruik COVID-19

AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in swart besit wat deur die…

Belastingverlaging

“Mense kry swaar. Besighede kry swaar. Werkloosheid is reeds ’n enorme krisis. Die ekonomie groei nie soos dit moet nie….