Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Die inwoners van Parys is moeg daarvoor om sonder water te wees
Die inwoners van Parys is moeg daarvoor om sonder water te wees. Volgens die Grondwet is dit die...
AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek
AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en...
Ontevrede met die vullisverwyderingsdiens wat jou munisipaliteit tans lewer?
Port Elizabeth waterkrisis
Die gemeenskap van Port Elizabeth ondervind tans ’n waterkrisis van ongekende omvang. Die...
Tokologo Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die...
Slaggatprojek in Moreleta-area
Gee AfriForum die nodige mandaat om slaggate in jou area te herstel. Teken die petisie en word...
Tshwane Metro
Die administrateur van die Stad Tshwane het op 30 Junie ’n begroting goedgekeur vir dié...
Waterbesparing
“Die Vaaldam word uitgesonder aangesien die dam aan ’n groot deel van die land se bevolking water...
Laat jou stem hoor!
Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor onwettige kragverbindings;...