Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Visse in die Vaalrivier

AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in te samel. AfriForum neem met…

Sunfield Tehuis

AfriForum is vandag weer in die hof om die inwoners van die Sunfield Tehuis te verteenwoordig. Ons vereis dat die…

Stop Kuba-skenkings

Voeg jou naam hierby om dit STOP te sit: Tydlyn: Die Suid-Afrikaanse en Kubaanse regerings: ingenieurs, uitgawes, dokters en skenkings…

Watertoevoer of -lekkasies

Ervaar jy tans probleme met watertoevoer of -lekkasies en kry geen diens van die Ekurhuleni-metro nie? Ons is hier om…

STOP die BELA-wet!

0 50 000 STOP die BELA-wet. Die BELA-wetsontwerp deur komitee aanvaar. AfriForum is gereed om Afrikaanse skole te help wat…

Stop onteiening sonder vergoeding!

Die Onteieningswetsontwerp (B 23B – 2020) is weer oopgestel vir ’n volgende rondte van openbare kommentaar. Die wetsontwerp dien tans…

Stop NGV!

Nasionale gesondheidsversekering (NGV) gaan die ANC die alleenreg en uitsluitlike mag oor gesondheidsorg in Suid-Afrika gee. Dit beteken dat AfriForum…