Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Stop raskwotas vir water

Stop raskwotas vir watergebruik. AfriForum lig VN in oor dreigende waterkrisis en versoek ingryping. Die regering se hersiene konsepregulasies oor…

Cholera

AfriForum het die Departement van Water en Sanitasie (DWS), asook die waterrade al vir jare gewaarsku oor die watergehalte en…

Meld jóú dorp se slaggate aan.

Die algemene agteruitgang van Suid-Afrikaanse paaie is ’n groot bron tot kommer. Swak padinfrastruktuur en geen instandhouding daarvan nie lei…

Rioollekkasies in Vanderbijlpark

AfriForum se Vanderbijlpark-tak het jou hulp nodig om Emfuleni aan te spreek oor die rioollekkasies in Vanderbijlpark. Dui in die…

Rioolkrisis in Benoni

Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder ‘n rioolkrisis. Menige versoeke is…