Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Pretoria se slaggate

Slaggate is deel van elke motoris se daaglikse pendel skool toe, werk toe, winkels toe en terug. Swak instandhouding en…

Zuma moet by die tronk aanmeld.

Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein het  voormalige president Jacob Zuma se appèl teen ’n hooggeregshofuitspraak, wat die burgerregteorganisasie…

Verhoging van watertariewe onbillik

AfriForum se Elliot-tak staan verhoging van die dorp se watertariewe deur die Chris Hani Distriksmunisipaliteit teen. AfriForum vra dat die…

Gauteng-skoleregistrasie:

Die aanlyn aansoekplatform vir die 2023-plasing van graad 1- en graad 8-leerders in Gautengse skole open op 22 Julie 2022…

#LisensiesVervalNie

Help AfriForum se hofsaak teen die hernuwing van bestuurlisensiekaarte. Vertel ons indien jy onlangs ’n boete ontvang het vanweë ’n…