Header Artwork
Petisie teen ontwikkeling in Oudtshoorn

Petisie teen ontwikkeling in Oudtshoorn

Sowel AfriForum se Oudtshoorn-tak as dié dorp se inwoners sê “Nee” vir die beoogde ontwikkeling van die gebiede gemerk 9, 4, 12A, 12B, 10, 11A, 11B, 11D, 15 en 22 soos in geel aangedui op bl. 32 van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) soos gepubliseer op die...
Bestuurslisensies

Bestuurslisensies

AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. “Die feit dat die stelsel steeds opgeskort is, beteken...
Help AfriForum se Brits-tak om die ligte aan te hou

Help AfriForum se Brits-tak om die ligte aan te hou

Petisie teen Eskom wat beplan om elektrisiteitstoevoer na Brits te onderbreek AfriForum se Brits-tak en gemeenskapslede wil graag die publiek betrek en hulle vir hul ondersteuning vra om hierdie petisie te onderteken wat ten doel het om die beplande onderbreking van...
Verbod op tabakprodukte

Verbod op tabakprodukte

Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié opsig is ’n bedreiging vir mense se burgerregte. AfriForum veg daarom vir gemeenskappe se vryheid sodat hulle nie aan verregaande voorskrifte soos hierdie onderwerp word...
Rookverbod: AfriForum beteken prokureursbrief op Dlamini-Zuma

Rookverbod: AfriForum beteken prokureursbrief op Dlamini-Zuma

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n prokureursbrief laat beteken op die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, waarin die Minister in kennis gestel word dat die organisasie verdere regstappe sal doen indien...
AfriForum se Bloemhof-tak bring verligting vir behoeftiges

AfriForum se Bloemhof-tak bring verligting vir behoeftiges

Die AfriForum-tak in Bloemhof se wintersopprojek is op 26 Mei 2020 van stapel gestuur. Altesaam 50 etes is reeds aan behoeftiges uitgedeel. Elke gesin het ook ’n kombers ontvang. Die tak se bestuurslede het elke persoon se temperatuur geneem voor hulle geëet het. Jan...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN