Header Artwork
AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde sportwetgewing

AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde sportwetgewing

AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Sport en Ontspanning, 1998 (Wet 110 van 1998), wat in Desember 2019 gepubliseer is. AfriForum voer aan dat dié voorgestelde wysigings geensins geïmplementeer moet word nie,...
Benoni-gemeenskap stuur enorme skoonmaakprojek van stapel

Benoni-gemeenskap stuur enorme skoonmaakprojek van stapel

AfriForum se Benoni-tak het op 22 Februarie 2020 aan die 200% Foundation se #CleanMyBenoni-inisiatief deelgeneem. AfriForum se deelname aan die projek was belangrik omdat dit dien as bewys dat dié organisasie sy lede doelgerig ondersteun in die geveg om dorpe terug te...
Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

  Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het. Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land...
AfriForum se Roodepoort-buurtwag woeker in Februarie

AfriForum se Roodepoort-buurtwag woeker in Februarie

AfriForum se Roodepoort-buurtwag het gedurende Februarie goeie samewerking met die plaaslike SAPD en ander veiligheidsinstansies aktief bevorder. Die SAPD versoek die Roodepoort-buurtwag weekliks om aan hul operasies deel te neem, en die buurtwag het in Februarie...
AfriForum se Standerton-buurtwag en -tak beveilig gemeenskap

AfriForum se Standerton-buurtwag en -tak beveilig gemeenskap

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer. Dít volg nadat die buurtwag twee verdagte voertuie by ’n winkelsentrum opgemerk het en die registrasienommers aangemeld het. Die buurtwag is via hul WhatsApp-groepe ingelig...
AfriForum-taklid maak eiehandig ’n verskil in Wolmaransstad

AfriForum-taklid maak eiehandig ’n verskil in Wolmaransstad

’n Lid van AfriForum se Wolmaransstad-tak het die gevaar opgemerk wat toegegroeide en verstopte stormwaterdreine kan inhou en het vandeesweek ingespring en dit eiehandig oop- en skoongemaak. Tydens die reënseisoen veroorsaak verstopte dreine dat die strate oorstroom...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN
AFRIFORUM AMBASSADEUR