Header Artwork

AfriForum lê strafregtelike klag teen Naledi-raadslede

  Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag by die Vryburg-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na twee beweerde gevalle van bedrog deur plaaslike munisipale amptenare van en moontlik ook verskaffers aan dié munisipaliteit. Dié klag...

Die AfriForum-tak in Heilbron skenk 13 bome aan plaaslike skool

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Heilbron-tak het 13 bome aan die Hoërskool Heilbron as deel van boomplantmaand geskenk.  AfriForum se plaaslike tak het vir elke graad wat by die skool aangebied word (vanaf graad R tot 12) ’n boom geskenk om leerders bewus te...

AfriForum se Moot-buurtwag neem aan gesamentlike aksie deel

AfriForum se Moot-buurtwag het die afgelope week op uitnodiging van en in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Moot ’n suksesvolle beveiligingsaksie uitgevoer. Altesaam 14 persone het aan dié...

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak maak water drinkbaar

Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het vandag watersuiweringspakkies aan die publiek beskikbaar gestel om dié dorp se drinkwater te suiwer. Dít volg nadat die burgerregtewaghond die dorp se drinkwater onlangs getoets en bevind het dat dit nie vir menslike gebruik...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN