deur AfriForum | Feb 19, 2016
AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se aggressiewe dade by die Universiteit van Pretoria (UP) en ander kampusse te beskerm. Om dié rede het AfriForum sy...
deur AfriForum | Feb 4, 2016
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag sy #RedAfrikaans-veldtog se vyfpuntplan vir Afrikaanse universiteite bekengestel om Afrikaans as onderrigtaal te behou en bevorder. Dit kom nadat verskeie kampusse in 2015 onder leiding van studente-organisasies...
deur AfriForum | Feb 3, 2016
Deur: Jhua-Nine Wyrley-Birch As die voorgenome onteieningswet deur die parlement goedgekeur word, sal dit ’n verkragting van die Grondwet wees en die belangrikste beginsel van ’n demokratiese staat, naamlik eiendomsreg, vernietig. So meen Cornelius Jansen van...
deur AfriForum | Okt 21, 2015
Talle universiteitskampusse regoor die land is vandag verlate en stil nadat alle universiteitsbedrywighede opgeskort is weens gewelddadige betogings deur studente oor ’n voorgestelde 10,5% verhoging in klasgelde. Die eerste betoging het verlede week by die...
deur AfriForum | Jul 15, 2015
Die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit stort al vir langer as ʼn week rou riool in ʼn vleiland en rivierstroom aangrensend tot Belfast. Hierdie storting word toegeskryf aan die feit dat albei pompe in een van die dorp se pompstasies tans buitewerking is. AfriForum het...
deur AfriForum | Jul 15, 2015
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Om lief te wees vir Afrikaans is nie ’n keuse of ’n besluit nie, dis ‘n onlosmaaklike deel van wie ons is. So sê Sallas de Jager van die Afrikaanse musiekgroep Klopjag, een van die vele Afrikaanse kunstenaars wat vermaak gaan verskaf...