Header Artwork
AfriForum bied Nehemia-opleiding in Thabazimbi aan

AfriForum bied Nehemia-opleiding in Thabazimbi aan

AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die Matlabas-gebied het dit bygewoon. Die doel die opleiding is om gemeenskappe weerbaar te maak, asook...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

AfriForum se Pongola-tak het onlangs tien rooi-essenhoute by die Pongola Akademie en die plaaslike gemeenskapsentrum geplant. Volgens Eugene van Aswegen, distrikskoördineerder van KwaZulu-Natal, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur...
Manne-aand in Potchefstroom

Manne-aand in Potchefstroom

AfriForum Jeug bied ’n manne-aand aan ten bate van die noodfonds. Dié fonds is spesifiek geskep om boere in nood te help. Manne-aand in Potchefstroom Datum: 6 November 2019 Tyd: 18:00 Plek: Snowflake Andries Vermeulen, Adam Tas en Rikus Nel tree op. Kaartjies kos R300...
AfriForum se Benoni-buurtwag hou opvolgmassapatrollie

AfriForum se Benoni-buurtwag hou opvolgmassapatrollie

AfriForum se Benoni-buurtwag het op 11 Oktober 2019 ’n opvolgmassapatrollie in hul onderskeie sones gehou om sigbaarheid te verhoog. Dit volg op die suksesvolle massapatrollie wat die vorige week gehou is. Vyftien patrolleerders (buiten die sekuriteitsmaatskappye en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN