Header Artwork
AfriForum se Tzaneen-tak knap parkie op

AfriForum se Tzaneen-tak knap parkie op

Die AfriForum-tak in Tzaneen het op 24 April 2021 in samewerking met die AfriForum-buurtwag die parkie in Maritzstraat skoongemaak en opgeknap. Dié parkie was besaai met rommel en het ’n gereelde woonplek vir sluipslapers geword. Die tak het nuwe speelapparate opgerig...
AfriForum se Centurion-tak maak ou militêre begraafplaas skoon

AfriForum se Centurion-tak maak ou militêre begraafplaas skoon

Die AfriForum-tak in Centurion het op 24 April 2021 saam met die Orde van die Boshoed begin om die ou militêre begraafplaas in Voortrekkerhoogte (nou Thaba Tshwane) skoon te maak. Dié begraafplaas is in ’n haglike toestand: Boumateriaal en huisvullis word onwettig...
Swartruggens-inwoners herstel self krag- en watertoevoer

Swartruggens-inwoners herstel self krag- en watertoevoer

Die dienstemaatskappy Pionier en die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het Sondagnag/Maandagoggend in die middernagtelike ure gehelp om die krag- en watertoevoer na inwoners in Swartruggens te herstel nadat dié dorp vir etlike dae sonder elektrisiteit was. Die...
AfriForum se Bloemfontein-takke verwyder 600 ton vullis

AfriForum se Bloemfontein-takke verwyder 600 ton vullis

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende April in Fichardtpark, Pellissier en Gardeniapark vullis verwyder nadat die Mangaung Metro vir drie weke lank geen vullis verwyder het nie. AfriForum het kontrakteurs gebruik wat sowat 300 ton vullis in Fichardtpark en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN