#VegEnBou-week: AfriForum skep hoop in Standerton
AfriForum se Standerton-tak het van 7 tot 11 September sy #VegEnBou-week in dié dorp gehou. Taklede, vrywilligers, plaaslike ondernemings én skoolleerders…
AfriForum se Standerton-tak het van 7 tot 11 September sy #VegEnBou-week in dié dorp gehou. Taklede, vrywilligers, plaaslike ondernemings én skoolleerders…
AfriForum se Malalane-buurtwag het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers gaan die AfriForum-buurtwagte in die Laeveld voortaan…
AfriForum se Upington-tak het op 7 September in samewerking met BB Spares 40 liter hand- en oppervlakreiniger aan Laerskool Oranje-Noord…
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg het op 3 September ’n arrestasie in samewerking met Heidelberg se SAPD uitgevoer. Dié buurtwag is skaars…
’n Plaaslike besigheid in Hartbeesfontein, Supa Ginja, het ’n vuurbestryder aan die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein geskenk. Dit volg nadat hulle…
AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van Kuns en Kultuur, dat die regering…
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het in Augustus gehelp om 3 vermiste persone suksesvol op te spoor. Suzette de Klerk, wat op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie teen Krieket Suid-Afrika (KSA) te ondersoek. Dít volg nadat…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 28 Augustus daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor.Die voertuig is tydens ’n…
AfriForum het op 28 Augustus ’n buurtwag in Vredendal gestig. Dié buurtwag is die organisasie se negende veiligheidstruktuur wat in die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team