Header Artwork
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: JUNIE 2021

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: JUNIE 2021

TAKSUKSESSE: JUNIE 2021 – NOORDSTREEK   GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die buurtwag het bystand verleen tydens protesoptogte. Die buurtwag het bystand gebied op ’n ongelukstoneel nadat ’n vragmotor se bande gebars het. Die tak het inkopies gedoen namens die...
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: MEI 2021

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: MEI 2021

TAKSUKSESSE: MEI 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die buurtwag het bystand verleen tydens die arrestasie van ’n huisinbreker. Die buurtwag het deurlopend onluste by Kenana gemoniteer. Die buurtwag het sigbaarheidspatrollies op die N4-snelweg...
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: APRIL 2021

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: APRIL 2021

TAKSUKSESSE: APRIL 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit AfriForum se Klipeiland-buurtwag het ’n gesteelde voertuig opgespoor. Die tak het sowel Boere- as Britse monumente opgeknap. Die buurtwag het twee massapatrollies gehou. Die buurtwag het...
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: MAART 2021

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: MAART 2021

TAKSUKSESSE: MAART 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen Al 18 AfriForum-buurtwagte in Pretoria het aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.   Bronkhorstspruit Die buurtwag het ondersteuning gebied aan die slagoffers van twee sakerowe,...
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: FEBRUARIE 2021

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: FEBRUARIE 2021

TAK: FEBRUARIE 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die tak het gereël dat vullis verwyderword tydens ’n staking van munisipale werkers. Die buurtwagte het in samewerking met verskeie rolspelers aan ’n massasigbaarheidspatrollie in die gebied...
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: DESEMBER 2020 / JANUARIE 2021

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: DESEMBER 2020 / JANUARIE 2021

TAKSUKSESSE: JANUARIE 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA-NOORD Bronkhorstspruit Die buurtwag het hulp verleen by Canyon Coal. Die buurtwag het bystand gebied op ’n ongelukstoneel. Die buurtwag het die metropolisie gehelp om ’n gesteelde voertuig op te spoor....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN