deur AfriForum | Nov 24, 2020
AfriForum het vandag inligting bekom dat die beoogde steenkoolmyn wat deur Manzolwandle Investments op die voorstoep van die Nasionale Krugerwildtuin beplan is, stopgesit is. Die Departement van Minerale en Energie het op 28 Oktober hul dokument van afkeuring aan...
deur AfriForum | Nov 18, 2020
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg het die afgelope naweek gevorderde skietopleiding (vlak 1) ontvang om te verseker dat buurtwaglede altyd gereed en bevoeg is om binne die raamwerk van die wet op te tree. Dié opleiding is op 14 November 2020 gratis deur Raven...
deur AfriForum | Okt 28, 2020
Deur Mariaan du Toit Elkeen van ons se harte het gebreek toe ons die verwoestende brande die afgelope week in die Vrystaat aanskou. Die voortslepende droogte in sekere dele van Suid-Afrika het talle boere in ’n krisis gedompel en plaasmoorde bly ’n...
deur AfriForum | Okt 22, 2020
AfriForum se tak in Witrivier het op 14 Oktober spekbome geplant by skole in Witrivier. Dit vorm deel van AfriForum se nasionale boomplantprojek. Daar is 16 bome by Laeveld Akademie geplant en agt bome by Kaalvoetjies Kleuterskool. Die doel van dié projek is om...
deur AfriForum | Okt 22, 2020
AfriForum se tak in Bethal het op 14 Oktober bome by die polisiestasie in Bethal geplant. Dié aksie vorm deel van AfriForum se nasionale boomplantprojek. In 2019 is daar 16 witkarees by dié stasie geplant. Vier van dié bome is vervang omdat dit nie die strawwe winter...
deur AfriForum | Okt 13, 2020
Die burgerregteorganisasie AfriForum het besluit om voort te gaan met reëlings om Vrydag, 16 Oktober om 10:00 in Senekal ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde en geweld te hou. AfriForum het hierdie besluit geneem om te verseker dat die vreedsame meerderheid, wat...