Header Artwork
ANC sal dom wees om woede van mense op grondvlak te ignoreer

ANC sal dom wees om woede van mense op grondvlak te ignoreer

    Deur Alet Rademeyer ’n Woede is onder gewone mense aan die opbou oor hulle steeds belasting moet betaal, terwyl hul hardverdiende geld deur die ANC-regering gesteel en deur amptenare aangewend word om hulself te verryk. Só meen kenners wat vandag aan ’n...
Forum Sekuriteit leer basiese brandbestryding

Forum Sekuriteit leer basiese brandbestryding

  Forum Sekuriteit het die afgelope twee dae hul eerste basiese brandbestrydingskursus in Kloofsig, Centurion, aangebied. Personeel van AfriForum se hoofkantoor, lede van die Benoni-buurtwag en personeel van die Buffelsfontein Restaurant het die kursus bygewoon....
Kyk: Help en red jou dorp uit sy (slag)gat!

Kyk: Help en red jou dorp uit sy (slag)gat!

Deur Alet Rademeyer Daar is nie meer ’n enkele dorp in die land waar daar nie soveel slaggate is dat inwoners letterlik swenk-swenk bestuur nie. Infrastruktuur en dienslewering onder die ANC-regering het só verval dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self moue...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN