NVG VERVOLG EINDELIK ’N MOTORIS VAN MIDDELBURG NA PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID INGRYP
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan die vervolging teen Khumbulani Malinga herinstel nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die saak toegetree het….
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan die vervolging teen Khumbulani Malinga herinstel nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die saak toegetree het….
AfriForum se buurtwag in Dullstroom het op 13 November nuwe patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting bestaan uit magnete vir voertuie, glimbaadjies,…
Deur Alet Rademeyer AfriForum het vanoggend Vrystaat Landbou se kransleggingsinisiatief vir die slagoffers van plaasmoorde ondersteun deur ook by sy…
Deur Marthinus Koekemoer Meer as honderd studente met Nasionale Skema vir Finansiele Bystand vir Studente (NSFAS)-lenings het AfriForum om hulp…
GAUTENG GROTER PRETORIA Centurion AfriForum se Centurion-tak het ‘n buurtwag gestig.AfriForum se Centurion tak pak derde skoonmaak aksie in Montaque…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 12 November die Buffelshoek-plaaswag gestig ná verskeie vergaderings met lede van die landelike gemeenskap van…
Deur Alet Rademeyer Die stryd teen plaasmoorde en –aanvalle kan net gewen word deur groter gemeenskapsbetrokkenheid by veiligheidstrukture en verskerpte…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum-gemeenskapsentrum in Vryheid is nou ’n gesondheidsentrum ryker nadat ’n barmhartige dermatoloog sy dienste vrywillig aan…
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders is vandag in die Johannesburgse landdroshof…
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandag ’n verslag oor politieke inmenging in Suid-Afrikaanse krieket aan die Internasionale Krieketraad (IKR) gestuur….
End of content
End of content
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Copyright © Afriforum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team