Bethal se kragonderbrekingsopnames

Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale beurtkrag is? AfriForum se Bethal-tak doen ’n opname oor watter areas gebuk gaan onder kragonderbrekings om sodoende ’n oplossing te kry wat onafhanklik is van die elektrisiteitsverskaffer, Eskom.

Laat weet ons hier:

Naam en van*
Stel jy belang in ’n oplossing vir die elektrisiteitsprobleem?*
Sal jy gewillig wees om dit te befonds?*
Stel jy belang in ’n oplossing vir die elektrisiteitsprobleem?*
Sal jy gewillig wees om dit te befonds?*
Consent*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings