Bloemhof

AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê sonder dat ’n volledige proses gevolg word. Daar is geen munisipale dienste of infrastruktuur om hierdie ontwikkeling te ondersteun nie. Die ontwikkeling sal ook ’n daling van eiendomswaardes in Bloemhof tot gevolg hê.

Voeg jou naam by die petisie

Soortgelyke plasings