DIE FORUM TYDSKRIF

Baie welkom by die AfriForum-tydskrif, die Forum Tydskrif. Die Forum Tydskrif verskyn drie keer per jaar en is propvol nuus oor die organisasie se burgerregteprojekte, -veldtogte en -aksies. Dis ’n ledetydskrif wat daarop gemik is om lede op verskillende terreine en oor allerlei gebeure ingelig te hou, maar ook te laat saampraat en saamdink.