DIE MYNKWESSIE BY NASIONALE KRUGERWILDTUIN WEER AAN DIE GANG.

Die myn hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige mynbedrywighede voortgegaan word. AfriForum gaan met ’n proses begin om die beoogde myn te stuit.

#BewaarOnsNatuur

Steun AfriForum om hierdie mynmaatskappy teen te staan.

Lees meer hier: https://afriforum.co.za/afriforum-neem-mynaansoek-by-krugerwildtuin-onder-die-loep/

Soortgelyke plasings