Die polisiediens aanvaar slegs verklarings in Engels

Nee
0

AfriForum lê ‘n klag by PanSAT oor ‘n opdrag dat SAPD-lede in die Noord-Kaap se verklarings slegs in Engels moet wees.
Generaal-majoor L. Ngubelanga gee opdrag dat alle verklarings wat by ‘n polisiestasie afgelê word, in Engels moet wees.
AfriForum begin met ‘n regsproses.

Help AfriForum om te veg vir jou regte in Afrikaans!

Die polisiediens aanvaar slegs verklarings in Engels.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.