Dit is Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit se plig om die dienste waarvoor ons betaal aan ons te verskaf

Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Hul voldoen nie aan die vereistes van die Grondwet nie.

Teken die petisie dat ons die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan roep.

KONFERENSIE : DIE VERVAL VAN DIE STRAFREGSTELSEL IN SUID-AFRIKA.

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.

"*" indicates required fields

Naam en van*
Ek gaan die konferensie bywoon
Ek gaan die konferensie bywoon*
Consent*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings