#Droogte

In 2017 en 2018 help AfriForum se noodfonds om voer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede regoor Suid-Afrika te skenk. Sewentien vragmotors het bykans 8 200 km oor 76 uur afgelê om 510 ton voer af te lewer.

Een 50 kg-sak voer = R170
1 sak voer kan 15 ooie per dag voer.

Jy kan help!

Skenk R10 aan AfriForum se noodfonds deur “Droogte” na 38312 te SMS

OF

Maak ’n skenking deur die volgende skakel te volg of bankbesonderhede te gebruik:

Rekeningnaam: AfriForum NPC
Rekeningnommer: 62349898398
Taknaam: FNB Centurion
Takkode: 26155
Verwysing: NOOD

 

Ek wil graag skenk, kontak my by:

Oops! We could not locate your form.

Soortgelyke plasings