|

Flip Buys se nuwe boek vol kennis, wysheid en insig

Volgens prof. Koos Malan is daar kennis, wysheid en insig in Flip se Buys se nuutste boek, Die pad na Selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuurboek.

“Dit is tyd dat Afrikaners besef waar hul plek is en wat hulle te doen staan om daardie plek in te neem en vol te staan. Afrikaners is uitgelewer en moet nou baie vinnig tot verhaal kom om te begryp waarheen hulle moet gaan om by ’n beter toekoms vir hulself en hul nageslagte uit te kom.

Soortgelyke plasings