Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.
AfriForum-artikels
Laaste kans om vir jou gunsteling Entrepreneur van die Jaar-deelnemer te stem
Die publiek het nog tot Woensdag (17 Augustus) tyd om vir hul gunsteling Entrepreneur van die Jaar-deelnemer te stem. Die…
Dit bly net ’n ANC-gepratery sonder enige optrede
Daar is ’n ou gesegde wat lui: Leë blikke maak die meeste geraas. En hoe waar het dit nie van…
Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
Met Vrouedag wat vandeesweek gevier is, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid die regering opnuut herinner aan hul lippediens in die stryd…
Gesloer in hof vererger naasbestaandes se trauma
Die familielede van Isabel van Coller is Maandag vir die soveelste keer verpletter nadat haar vermeende moordenaar in die Hooggeregshof…
Kom luister gratis na regsadvies oor risiko’s wat plase en boere bedreig
Suid-Afrika se boere voer daagliks ’n oorlewingstryd. Hulle sukkel nie net om onder moeilike klimaatstoestande, ekonomiese uitdagings, swak arbeidswetgewing en…
Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
Danksy AfriForum se privaatgvervolgingseenheid se ingryping het Sandra Malebe-Thema, ’n polisiegeneraal wat beledigende opmerkings teenoor Riana Stander, die klaer in…
Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag!
Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig. Dit was die eerste amptelike…
AfriForum eer dr. Duncan Prinsloo se nagedagtenis vir sy stryd teen en bewusmaking van plaasmoorde
Dr. Duncan Prinsloo (75), bekende veearts en boer van Vaalbank buite Bronkhorstspruit wat in 2008 ’n wrede plaasaanval oorleef het,…
AfriForum-nuusvideo’s
Laai meer