Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.#VirWieMoetEkStem
...
Moordsaak van voormalige Rwandese intelligensiehoof na NVG terugverwys
...
AfriForum dwing getuies in Thandi Modise-saak om mondelinge verklarings af te lê.
...
AfriForum woeker in George tydens #AnkerdorpPadskou
...
Kobus Wiese inspireer by AfriVriendelik se sakeontbyt
...
Munisipaliteit en AfriForum vat hande om vullisterrein reg te ruk
...