|

Gemeenskap sit hand by tydens #Ankerdorppadskou in Secunda

“Ons sien regtig die verskil wat AfriForum se verskillende inisiatiewe in Secunda maak, hetsy dit deur ’n skoonmaakaskie, patrollie of boomplantaksie is.” Só meen Barnie Botha, adjunkhoof van Laerskool Kruinpark in Secunda. Dié skool is een van 14 skole waar AfriForum tydens sy #Ankerdorppadskou in Secunda bome geplant het. Kyk die video om te sien hoe dié tak verder gewoeker het om ’n verskil te maak en hoop in hul dorp te skep.

Soortgelyke plasings