Heldespel

Ons verlede is ingekleur met helde, ontdekkers, grondleggers, leiers, doeners en ondersteuners. Elkeen was bereid om op hul manier ’n verskil in Suid-Afrika te maak. Al ooit gewonder of jy in hulle voetspore sou kon volg? Beantwoord ’n paar vrae om uit te vind watter held in jou bloed vloei en hoe jy ’n verskil in vandag se lewe kan maak.

Watter held is jy?

[one_half]Heldespel-Helde[/one_half]

[one_half_last]Heldespel-Heldinne[/one_half_last]

 

Vertel ons watter held jy is en staan ’n kans om ’n prys van Kraal Uitgewers te wen. Vul die volgende items in en deel dit dan op jou Facebook-profiel.

Oops! We could not locate your form.

Soortgelyke plasings