Is jou straatlig buite werking?
AfriForum doen ’n opname oor straatligte wat buite werking is. Ons het hulp van die gemeenskap nodig om ons te laat weet waar hierdie straatligte is.
Laat weet ons hier.
Die inwoners van Potchefstroom wil die volgende probleme onder Total Potchefstroom se aandag bring en eis dat daar onmiddellik werk…
Dorpe in die Matjhabeng munisipale area gaan al vir ’n geruime tyd gebuk onder waterprobleme. Gemeenskappe, skole, ouetehuise, ondernemings, ens….
Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Hul voldoen nie aan…
Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop…
AfriForum se Westonaria-tak en gemeenskapslede wil graag die res van die publiek vra om hulle te ondersteun en die petisie…
Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin….
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team