| | |

Kallie Kriel verduidelik waarom AfriForum Nkandla-gemeenskap bystaan

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, verduidelik in dié video waarom die burgerregte-organisasie in die hof veg om die KZN-regering te dwing om ’n skool vir die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla te bou.

Soortgelyke plasings