#LisensiesVervalNie

Help AfriForum se hofsaak teen die hernuwing van bestuurlisensiekaarte. Vertel ons indien jy onlangs ’n boete ontvang het vanweë ’n vervalde lisensiekaart as gevolg van die Departement van Vervoer se gebrekkige dienslewering.

Soortgelyke plasings